Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


KELDER-ASSISTENT

KELDER-ASSISTENT
 
2010-12-09


WE'LL DO IT

KELDER-ASSISTENT
SIMONDIUM - PAARL

'n Bekende wynplaas buite die Paarl geleë, is op soek na 'n bekwame kelder-assistent wat oor die potensiaal beskik om opgelei te kan word tot 'n assistent-wynmaker.

Hierdie posisie sal aan die wynmaker van die plaas rapporteer.
Die volgende sal van toepassing wees:

Sleuteltake:

• Die daaglikse hulp met normale produksie-take in die kelder
• Administrasie waar nodig

Vereistes:

• Verkieslik 'n naskoolse kwalifikasie in SKOP 1 - SKOP 3
• Ten minste 2-3 jaar se ondervinding in 'n soortgelyke posisie
• Kode B-lisensie
• 'n Vurkhysterlisensie sal voordelig wees
• Professioneel
• Goeie kommunikasievermoë
• Tweetalig
• Eerlike, opregte persoon wat 'n harde werker is

Aansteldatum: 3 Januarie 2011
Sluitingsdatum: 17 Des 2010

Indien u nie van ons hoor ná die sluitingsdatum nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

Barinda Viljoen ontvang alle CV's vertroulik by:
Faks na epos: 086 672 7822
Epos: barinda@wewilldoit.co.za
Navrae: 021 872 9474



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za