Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ons het 'n vakature vir 'n dinamiese, energieke, jong verkoopspersoon

Ons het 'n vakature vir 'n dinamiese, energieke, jong verkoopspersoon
 
2010-12-15


Ons het 'n vakature vir 'n dinamiese, energieke, jong verkoopspersoon te Wellington in die Bouhandel- en Hardewarebedryf.
Vereistes:
• Minstens 3 jaar verkoopservaring in boubedryf en hardeware
• Uitgebreide kennis van boumateriale en hardeware
• Rekenaarvaardig
• Vermoë om vinnig en akkuraat te werk
• Geldige rybewys
Indien die aansoeker oor bewese ervaring in aankope beskik, sal dit in sy/haar guns tel.
Stuur u volledige CV met kontakbare verwysings na 086 653 8765.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za