MAATSKAPLIKE WERKER
2011-01-13
ACVV PAARL-VALLEI MAATSKAPLIKE WERKER
Posvereistes: • Geregistreerde Maatskaplike Werker • Rekenaarvaardig • Geldige rybewys: Kode 08
Kontakbesonderhede:
Telefoon nr: 021-871-1515 • Faksnr: 021-871-1516 E-pos adres: admin@acvv-pvallei.co.za Sluitingsdatum: 27 Januarie 2011
Diensaanvaarding so spoedig moontlik. Indien geen terugvoering teen 16 Februarie 2011, aanvaar aansoek as onsuksesvol.
More
News
|