Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ASSISTENT-BESTUURDER / BESTUURDER

ASSISTENT-BESTUURDER / BESTUURDER
 
2011-01-13


CURVES
ASSISTENT-BESTUURDER / BESTUURDER

Curves Wellington benodig tans die dienste van 'n dinamiese, energieke en gemotiveerde bestuurder en assistent-bestuurder:

Belangrike vereistes:

• Toepaslike vorige werksondervinding
• Kwalifikasie in Fiksheidskonsultasie / Sportafrigting en ondervinding sal in die kandidaat se guns tel.
• Uitmuntende verkoopsvaardighede
• Verkieslik tussen 29 en 38, maar indien gekwalifiseerd, kan enige iemand aansoek doen.
• Fleksie-ure. Opleiding sal gegee word.
• Goeie administratiewe- & kommunikasievaardighede
• Sertifikaat in Noodhulp sal die aansoek versterk

Die suksesvolle kandidate sal 'n basiese salaris betaal word, asook die geleentheid hê om haar eie inkomste te bepaal.

Aansoeke sluit 27 Januarie 2011
Stuur asb CV na: curves.wellington@gmail.com



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za