KELNERS/INNE
2011-01-13
KELNERS/INNE
Besige familierestaurant in die Paarl benodig bogenoemde personeel.
Tweetaligheid, eie vervoer ‘n vereiste. Ondervinding nie noodsaaklik. Geen vorige kriminele-rekords.
Epos CV na: majoubert@mweb.co.za of faks na 021 863 4359.
Indien u geen terugvoering binne 14 dae van ons ontvang het nie, was u aansoek onsuksesvol.
More
News
|