Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


DEBITEURE-KLERK

DEBITEURE-KLERK
 
2011-01-13


WE'LL DO IT
DEBITEURE-KLERK
WELLINGTON

Ons kliënt, met 'n wynlandgoed en gastehuis wat buite Wellington geleë is, verlang die dienste van 'n vaardige debiteure-klerk met 'n sterk persoonlikheid in hulle verhuringsafdeling om so spoedig moontlik by hulle aan te sluit.

Vereistes:

• 'n Tersiêre kwalifikasie sal tot u voordeel strek
• 5 Jaar ondervinding in 'n soortgelyke posisie
• Kennis van Pastel
• Hardwerkend
• Onafhanklik kan funksioneer
• Eie vervoer
• Moet druk kan hanteer

KREDITEURE-KLERK
WELLINGTON

‘n Posisie by dieselfde wynlandgoed is beskikbaar vir 'n uiters vaardige krediteure-klerk.

Vereistes:

• 3-5 Jaar ondervinding in 'n soortgelyke posisie
• Kennis van Pastel
• Inisiatief toon en onafhanklik kan funksioneer
• Kennis van Beheerliggame (Trafalgar) sal tot u voordeel strek
• Sterk in probleemoplossing
• Eie vervoer

Markverwante salarisse sal aan die suksesvolle kandidate aangebied word

Aansteldatum vir beide posisies: So spoedig moontlik

Sluitingsdatum vir CV's: 19 Januarie 2011
Navrae: 021-872-9474
Barinda Viljoen ontvang alle CV's vertroulik by epos: barinda@wewilldoit.co.za

Indien jy nie binne 7 dae ná die sluitingsdatum van ons hoor of nie aan die vereistes van hierdie posisies voldoen nie, sal u aansoek ongelukkig onsuksesvol wees.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za