Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leerling-Kilnoperateur

Leerling-Kilnoperateur
 
2005-10-12


De Hoop Steenwerwe, geleë in die Paarl, beskik tans oor die volgende uitstekende loopbaangeleentheid:

Leerling-Kilnoperateur

Ons is op soek na 'n self-gemotiveerde persoon met goeie kommunikasievaardighede in beide Afrikaans en Engels en wat goed met mense op alle vlakke kan kommunikeer. Die ideale kandidaat beskik oor basiese rekenkundige vermoë, meganiese aanleg, asook 'n basiese rekenaarvaardigheid ("scale instrument"). 'n Toepaslike kwalifikasie en ondervinding in 'n soortgelyke betrek-king sal in die aansoeker se guns tel, maar is nie 'n vereiste nie.

Die suksesvolle aansoeker se pligte behels: * Oplos van kilnprobleme * regulering van "coal fielding" * tempera-ture lees.

In ruil vir jou bydrae, bied ons kliënt 'n mededingende vergoedingspakket aan.

Indien u belang stel, rig 'n CV (maksimum 3 bladsye) vóór 25 Oktober 2005 aan Ilsé Marquard, Laker & Le Roux Menslike Hulpbronpraktisyns, Posbus 557, SUIDER-PAARL, 7624 of skakel (021) 863-1444 vir nadere inligting. Faks: (021) 863-2827.

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik

NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za