Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


VERKOOPSKONSULTANT

VERKOOPSKONSULTANT
 
2011-01-20


GEBRUIKTE VOERTUIG VERKOOPSKONSULTANT

'n Gevestigde medium-grootte handelaar in die Paarl is op soek na 'n ervare gebruikte voertuig verkoopskonsultant.

Vereistes:

• Minimum 1 jaar ondervinding as gebruikte voertuig verkoopskonsultant
• Deeglike kennis in die verkope van passasiers- en kommersiële voertuie
• Goeie kommunikasievermoëns
• Uitstekende verkoopsvaardighede
• Rekenaarvaardig
• Woonagtig te Paarl-area

Markverwante vergoedingspakket word aangebied. Afsnydatum 31 Januarie 2011. Indien u nie hoor binne twee weke van afsnydatum nie kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

Faks CV na 086 571 5712 of e-pos na used1@droomersnissan.co.za




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za