BASSON BLACKBURN ING PAARL benodig die dienste van 'n Sekretaresse met minstens 5 jaar ondervinding in litigasie (verdere ondervinding in Kommersiële Reg / Boedelbe-reddering en Testamente sal as aanbeveling dien) om so gou moontlik diens te aanvaar.
E-pos CV aan marinal@bassonblackburn.com Sluitingsdatum vir aansoeke is 3 Februarie 2011