PRODUKSIE-SPANLEIER
2011-01-27
COLORS PRODUKSIE-SPANLEIER word benodig by ons verpakkingsaanleg COLORS PACKHOUSE in die PAARL
VERANTWOORDELIKHEDE:
• Sien toe dat verpakking volgens die regte spesifikasie geskied • Bestuur en beheer van pakkers en orde op die produksievloer handhaaf • Sien toe dat maksimum produktiwiteit en effektiwiteit gehandhaaf word. • Toepassing van higiëne, HACCP en BRC reëls
EIENSKAPPE:
• Betroubaar, stiptelik, verantwoordelik • Goeie menseverhoudinge • Goeie kommunikasievaardighede • Bereid wees om oortyd en na ure te werk
E-pos CV aan Madelein Ward (madelein@colorsfruit.com) of skakel 021 860 8000
Sluitingsdatum vir aansoeke: 31 Januarie 2011
More
News
|