Dieselwerktuigkundige
2011-02-24
Dieselwerktuigkundige ±5 -10 jaar ondervinding.
Moet kennis hê van hoe om die volgende voertuie te diens en reg te maak: digger-masjien, tipper-trokke, enige voertuig.
Moet onmiddellik beskikbaar wees.
Ons is ook op soek na ’n Vragmotorbestuurder (Tipper-trok 6m³). Moet ondervinding hê van ’n tipper-trok. Moet ook onmiddellik beskikbaar wees.
Faks CV na 021 873 6101
More
News
|