ALGEMENE ASSISTENT
2011-03-03
Hoërskool Gimnasium Paarl BEHEERLIGGAAMPOS ALGEMENE ASSISTENT
Die pos behels:
• Terrein- en tuinwerk • Skoonmaakwerk • Krieketbladvoorbereiding en -instandhouding
Vereistes:
• Bestuurderslisensie (kode 10 'n aanbeveling) • Sober gewoontes • Betroubaarheid
Aansoeke moet 'n kort CV, 'n verwysingsbrief/ getuigskrif en kontakbesonderhede van referente insluit.
Rig aansoeke aan: Die Skoolhoof, Posbus 281, PAARL, 7620 admin@paarlgim.co.za Telefoon: 021 872 1541 en Faks: 021 872 8654 Sluitingsdatum: 9 Maart 2011 om 14:00
Die reg word voorbehou om nie 'n aanstelling te maak nie. Indien u teen 18 Maart nog nie genader is nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|