VOORSKOOLSE OPVOEDER
2011-03-03
KINDER ARK VOORSKOOLSE OPVOEDER
KINDER ARK VOORSKOOLSE SENTRUM is op soek na 'n dinamiese, liefdevolle en kundige opvoeder tussen die ouderdom van 25 en 35 jaar met die volgende kwaliteite:
Moet Afrikaans- en Engelsvaardig wees. Pre-primêre kwalifikasie sal as aanbeveling dien. Uitsonderlike liefde vir kinders is essensieel.
E-pos CV na madri@kinderark.co.za of faks na 086 633 7659
More
News
|