Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Verspreidingsagent

Verspreidingsagent
 
2011-03-10


Verspreidingsagente x 2

Paarl Post benodig dringend verspreidingsagente in Wellington en Paarl-Oos om Donderdae die Paarl Post te versprei na verskillende afsetpunte. 'n Geldige rybewys, u eie bakkie asook 'n selfoon is 'n vereiste.

Beide poste is beskikbaar vanaf 1 April. Hierdie poste sal ideaal wees vir afgetrede persone.

Werksure is slegs Donderdae vanaf ongeveer 24:00 tot om en by 14:00.
Vir verdere navrae, skakel Ilse Fourie by 021-870-4601 k/u.




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za