MAATSKAPLIKE WERKER
2011-03-17
ACVV NOORDER-PAARL beskik tans oor die volgende betrekking
MAATSKAPLIKE WERKER
Vereistes: • Nodige kwalifikasie in Maatskaplike Werk • Registrasie by SA Raad vir Maatskaplike Diensberoepe • Kode 08 rybewys • Kennis van en vaardigheid in Ontwikkelingsgerigte Maatskaplike Werk.
Aanbevelings:
• Rekenaarvaardigheid • Ondervinding en sterk belangstelling in gemeenskapswerk
Sluitingsdatum: 25 Maart 2011
Rig CV met aansoekbrief en 2 getuigskrifte aan: Die Voorsitter ACVV, Noorder-Paarl Posbus 2502 Paarl, 7620 Faks: 021-872-0865 E-pos: admin@acvvnp.org.za
More
News
|