Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


BAKKER

BAKKER
 
2011-03-17


BAKKER word benodig by Wellington Spar.

Verantwoordelikhede:

• Maak en bak van broodrolletjies en brood
• Maak en bak van "confectionary"

Eienskappe en kwalifikasies:

• Betroubaar, stiptelik en verantwoordelik
• Goeie menseverhoudinge handhaaf
• Goeie spanspeler
• Netjies en deeglik met oog vir detail en kwaliteit
• Bereid wees om skofte te werk
• Toepaslike vorige werksondervinding
• Basiese geletterdheidsvaardighede
• Moet volgens bakskedule kan werk

Epos CV na wellington1@retail.spar.co.za of faks aansoek na 021 873 2911.

Verskaf kontakbare verwysings. Aansoeke kan ook per hand ingehandig word by Wellington Spar.

Sluitingsdatum: 25 Maart 2011.
Indien u nie gekontak word voor of op 31 Maart 2011 nie, is u aansoek onsuksesvol.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za