ONTVANGSDAME/ADMINISTRATIEWE KLERK
2011-03-17
PROFILE FEEDS
Weens voortgesette positiewe groei, beskik ons tans oor 'n vakature vir die pos van ONTVANGSDAME/ADMINISTRATIEWE KLERK in die Klapmuts-omgewing.
Die suksesvolle kandidaat moet oor die volgende minimum vereistes beskik.
• Ten minste graad 12. Naskoolse kwalifikasie in relevante rigting, sal as aanbeveling dien. • Ten minste 3 jaar ervaring as Ontvangsdame/ Administratiewe Klerk. • Ten volle rekenaargeletterd met ervaring.(Word/Excel) • Moet oor bogemiddelde kommunikasievaardighede beskik. • Moet onder groot druk kan werk en eie inisiatief kan gebruik. • Moet akkuraat en sistematies kan werk. • Moet ten volle tweetalig wees (Afrikaans en Engels). • Moet in spanverband kan saamwerk. • Moet oor eie vervoer beskik. • Moet kontakbare verwysings hê. • Moet oor ’n vriendelike persoonlikheid beskik. (Hierdie is ’n junior pos.)
Indien u aan bogenoemde vereistes voldoen, kan u 'n verkorte CV faks aan die Personeelbestuurder by: 021 875 5261, of per e-pos na leon.coetzee9@gmail.com.
Sluitingsdatum: 23 Maart 2011. (Indien u nie reaksie kry voor 1 April 2011, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was)
More
News
|