Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ALGEMENE WERKER / INSTANDHOUDING

ALGEMENE WERKER / INSTANDHOUDING
 
2011-03-17


HOËRSKOOL GIMNASIUM PAARL
BEHEERLIGGAAMPOS
ALGEMENE WERKER / INSTANDHOUDING

Die pos behels:

• Algemene loodgieterwerke
• Algemene elektrisiteitswerke
• Instandhouding, herstel en verf van die geboue, vloere, stoepe, meublement, masjinerie en toerusting
• Herstel en vervanging van enige gebreekte items wat verband hou met die werkgewer se belange

Vereistes:

• Bestuurslisensie (Kode 10 en PDP 'n aanbeveling)
• Vorige ondervinding van instandhouding
• Goeie kommunikasie- en skryfvermoë
• Sober gewoontes
• Betroubaarheid
• Tweetalig

SLUITINGSDATUM: 25/03/2011
NAVRAE EN CV: MEV KEMP
TELEFOONNR: 021 872 3870
FAKSNR: 021 872 7585



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za