Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


BARISTA / KOFFIEMAKER

BARISTA / KOFFIEMAKER
 
2011-03-24


KODAK EXPRESS

Kodak Express SUPERFOTO is 'n dinamiese, snelgroeiende fotografiese winkelgroep wat deur die eienaars van die onderneming bestuur word.

BARISTA / KOFFIEMAKER

Ons open binnekort die nuutste internasionale koffie” Print Café” konsep, 'n eerste vir Suid- Afrika te Paarl Mall.

Ons is op soek na 'n persoon wat saam met ons wil groei in die bedryf en wat 'n goeie smaak het vir koffie.

KELNERS / KELNERINNE

Ons is op soek na kelners / kelnerinne.

Bogenoemde kandidate moet ook kennis hê in die voorbereiding en bediening van ligte etes, moet oor 'n minimum van 'n graad 12-sertifikaat, 'n goed-ontwikkelde besluitnemingsvermoë beskik, een jaar ondervinding en 'n skoon kriminele en kredietrekord hê.
In ruil bied ons 'n mededingende salaris aan.

Belangstellendes moet asseblief hulle CV's e-pos aan paarl@superfoto.co.za of in persoon kom afgee by ons winkel te Paarl Mall.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za