Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Assistent-beleggingsbestuurder

Assistent-beleggingsbestuurder
 
2011-03-31


INDEQUITY

Assistent-beleggingsbestuurder

Ons is op soek na ’n jong, gegradueerde assistent/e.

Posbeskrywing:

• Kliënteverslae
• Kliënteskakeling
• Aandelenavorsing
• Kontak met finansiële adviseurs
• Algemene administrasie

Posvereiste:

Minimum Bcom graad
Rekenaargeletterdheid
Syferkundige aanleg.
Goeie geskrewe vaardighede.
Tweetaligheid is ’n vereiste.

Bemarking- en beleggingsbestuursgeleentheid bestaan wel in die medium-termyn vir die regte kandidaat.

ICM is ’n goedgekeurde finansiële diensteverskaffer wat pensioenfondse, plaaslike en internasionale portefeuljes bestuur.

ICM se moedermaatskappy het in die 1960's ontstaan en die maatskappy het ’n rekord van bewese prestasie.
Kantore is in Johannesburg, Pretoria en die Paarl.
FSP no 596

Epos CV en bewys van kwalifikasie aan: dbotha@indequity.com



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za