Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


APTEKER

APTEKER
 
2005-10-19


VAKATURES VIR TAK IN WELLINGTON

APTEKER
Funksies:
Algemene Reseptering met kennis van Mediese Fondse
Vereistes:
• Aptekersregistrasie S.A.A.R.
• Positiewe kliënt- en besigheidsingesteldheid
• Vorige ervaring ‘n aanbeveling

APTEKER-ASSISTENT/RESEPTERENDE VERPLEEGKUNDIGE
Funksies:
• Assisteer met reseptering
• Hanteer toonbankreseptering, voorraadaankope en beheer
Vereistes
• Gekwalifiseerde apteker-assistent
• Gekwalifiseerde verpleegkundige
• Goeie interpersoonlike vaardighede
• Rekenaarvaardig

VERKOPE-BEAMPTE
Funksies
• Verkope en kliënteskakeling
Vereistes
• Belangstelling in gesondheidsorg
• Energieke persoonlikheid
• Vorige ervaring sterk aanbeveling

Groepvoordele sluit in:
Voorsorgfonds, Groeplewens- en ongeskiktheidsdekking, mediese fonds en kompeterende vergoedingspakket

Faks aansoeke/CV na (021) 873-2091 vir aandag Personeel Bestuur Essential Health Pty Ltd



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za