Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


KOSTE-ADMINISTRATEUR

KOSTE-ADMINISTRATEUR
 
2005-10-19


PAARL PRINT

Paarl Print is a dinamiese drukkersonder-neming wat spesialiseer in die druk en afwerking van hoë gehalte boekwerk, algemene kommersiële platveldrukwerk, etikette en rolperswerk.

Ons bied ‘n uitdagende pos aan ‘n toepaslik gekwalifiseerde persoon met soortgelyke opleiding en ervaring om die uitdagende rol van Koste-administrateur te aanvaar. Onder-vinding in die drukkersindustrie sal as aanbeveling dien.

KOSTE-ADMINISTRATEUR

Die Koste Administrateur rapporteer aan die Finansiële Bestuurder en is verantwoordelik vir die kosteberekening van drukwerk, die beheer van kostes in ooreenstemming met die prysberekeningstelsel, kontrole van koste, administrasie van tender-dokumente, die be-stuur van werk in proses en werkvloei deur die aanleg sowel as sekere finansiële verantwoor-delikhede.

In ruil vir die suksesvolle kandidaat se dienste, bied die maatskappy 'n mededingende vergoedingspakket. Voorkeur sal gegee word aan die aangewese groep ooreenkomstig die diensbillikheidriglyn van die maatskappy. Indien ons u nie binne twee weke na die sluitingsdatum gekontak het nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was.

Indien u belang stel in hierdie pos kan u 'n volledige CV stuur aan die Menslike Hulpbronne Beampte, Paarl Print by faks (021) 868-9006 of christa@pprint.co.za.

Sluitingsdatum: 25 Oktober 2005.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za