Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SWEISER/KETELMAKER/PASSER

SWEISER/KETELMAKER/PASSER
 
2005-10-19


SWEISER/KETELMAKER/PASSER

Ons maatskappy lewer vir meer as 70 jaar grondverskuiwingsdienste vir die landbou in die Wes-Kaap. Ons soek ‘n permanente persoon vir die daaglikse sweis- en paswerk aan masjiene en implemente. Hierdie pos skep stimulerende uitdagings vir diegene wat hou van grondverskuiwingstoerusting.

Vereistes:
• Verbandhoudende kwalifikasies
• Sober gewoontes
• Verkieslik woonagtig in Wellington/Paarl/Malmesbury omgewing
• Hoë werkywer

Vergoeding:
• Mededingende salarispakket
• Bonusse
• Byvoordele

Stuur volledige CV’s na: Faks: (021) 873-2809
Posbus 222, Wellington, 7654 of skakel Tel: (021) 873-2026 tussen 9:00 en 12:00 soggens

Sluitingsdatum: Donderdag 27 Oktober 2005



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za