Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


FINANSIËLE ADMINISTRATIEWE BEAMPTE

FINANSIËLE ADMINISTRATIEWE BEAMPTE
 
2005-10-19


FINANSIËLE ADMINISTRATIEWE BEAMPTE
Zomerlust Gastehuis beskik oor ‘n halfdagpos vir die bg posisie. Die persoon moet ten minste 5 jaar onder-vinding hê as ‘n finansiële adminis-tratiewe beampte, rekenaarvaardig wees en kennis van Pastel, Pastel Pay-roll is verpligtend. Salaris ohb.

SEKURITEITSBEAMPTE
Die aangewese kandidaat moet oor die nodige sertifikate en opleiding beskik en bereid wees om nagskof te werk. Salaris ohb.

CV kan gefaks word na (021) 872-8312
Sluitingsdatum vir beide poste is 28 Oktober 2005



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za