JUNIOR SEKURITEITSBEAMPTES
2011-04-21
WE'LL DO IT JUNIOR SEKURITEITSBEAMPTES PAARL
Ons kliënt, wat net buitekant die Paarl 'n historiese plaas besit, benodig die dienste van junior gekwalifiseerde sekuriteitsbeamptes om diens so spoedig moontlik te aanvaar.
Die suksesvolle persone sal verantwoordelik wees vir alle sekuriteit op die plaas en sal sorg dat alle reëls in dié verband deur werknemers en besoekers nagekom word.
VEREISTES:
Goeie menseverhoudinge, goeie kommunikasievermoë in Engels en Afrikaans en 'n netjiese voorkoms sal 'n vereiste wees ten einde te kan kwalifiseer as die geskikte kandidaat.
Hierdie pos is geskik vir persone met 'n C en laer graad kwalifikasie en ondervinding.
Barinda Viljoen ontvang alle vertroulike CV's by barinda@wewilldoit.co.za
Navrae: 021 872 9474 Faks: 086 672 7822 Sluitingsdatum: 3 Mei 2011
As jy binne 14 dae van plasing nie van ons hoor nie, aanvaar dat jou aansoek onsuksesvol was.
More
News
|