WERKSWINKEL-BESTUURDER
2011-05-05
CONFERHEUR ENGINEERING benodig die dienste van ‘n WERKSWINKEL-BESTUURDER
Die ideale kandidaat moet deeglike kennis hê van:
• Verskeie sweisaktiwiteite in hoofsaaklik vlekvrye staal, aluminium & spesiale staal, • Masjinering • Kosteberekening • Masjienbouwerk • Goeie beplanning & algemene werkswinkelaktiwiteite
Vergoedingspakket is onderhandelbaar
Faks CV aan: 021 862 8300 E-pos: wynand@conferheur.co.za
More
News
|