Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


PLAASBESTUURDER

PLAASBESTUURDER
 
2011-05-19


PLAASBESTUURDER - TAFELDRUIWE
DE DOORNS

Ons kliënt, wat 'n Tafeldruifeenheid in De Doorns besit, benodig die dienste van 'n dinamiese persoon met die nodige opleiding en ondervinding in Tafeldruiwe, om deel te word van 'n organisasie wat streef daarna om net die beste gehalte tafeldruiwe te lewer vir die uitvoer en plaaslike mark.

Vereistes:

• 'n Landbou-diploma en direkte, praktiese, oorhoofse ondervinding van 5 jaar en meer, in alle aspekte van Tafeldruiwe, insluitend verpakking.

• Selfstandig kan opereer asook eie inisiatief neem waar nodig.

• Mensebestuur en -verhoudinge is van uiterste belang, ook in die daaglikse hantering van probleme op dié gebied.

Die maatskappy bied 'n uiters markverwante salarispakket aan wat die normale voordele insluit, soos behuising ens.

Sluitingsdatum van aansoeke: Maandag 30 Mei 2011
Aansteldatum: 1 Julie 2011 of spoedig daarna.
Navrae: 021 873 3374

Stuur asb u volledige CV met ten minste 3 kontakbare verwysings van vorige werkgewers aan wie u gerapporteer het, na barinda@wewilldoit.co.za

INDIEN U NIE VAN ONS HOOR NA DIE SLUITINGSDATUM NIE, AANVAAR DAT U AANSOEK ONSUKSESVOL WAS.




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za