ADMINISTRATIEWE KLERK
2011-05-26
ADMINISTRATIEWE KLERK Persoon benodig vir bogenoemde pos op plaas buite Wellington. Basiese rekening/boekhoukunde en rekenaar- geletterdheid 'n vereiste. Kennis van Donkerhoekdata en ondervinding in die boerepraktyk sal voordelig wees. Ten volle tweetalig (Afr en Engels). Opleiding sal verskaf word. Pos onmiddellik beskikbaar. Epos CV na: info@reinoil.co.za of Faks: 086 509 2547
More
News
|