Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011

Search WWW
Search Paarlpost

DRYWER/ALGEMENE KLERK

DRYWER/ALGEMENE KLERK
 
2011-05-29

AUTOZONE

Gesonde, hardwerkende, eerlike en betroubare persone gesoek om deel te word van ons dinamiese span, in die volgende poste:
DRYWER/ALGEMENE KLERK

Vereistes:

• 25 Jaar of ouer
• Nie-roker, sober gewoontes
• Goed onder druk kan funksioneer
• Geldige kode 08-rybewys
• Afrikaans & Engels vlot kan praat
• Toepaslike ondervinding voordelig
• Basiese kennis van motorparte voordelig
Let wel: 'n Afskrif van ID en rybewys moet by CV aangeheg word.

AANKOPER / BUYER

Vereistes:
• 2-3 Jaar toepaslike ondervinding
• Nie-roker.
• Basiese kennis van motorparte.
• Uitstekende menseverhoudinge
• Goed onder druk kan funksioneer
Let wel: 'n Afskrif van ID moet by CV aangeheg word.

CV's kan per hand afgegee of gepos word: Hoofstraat 397, Posbus 3000, Paarl, 7620
Tel: 021 872 7045
Aansoeke sluit: 3 Junie 2011

More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za