VRAGMOTORBESTUURDER
2011-05-29
LATEGANS SEMENTWERKE het 'n pos beskikbaar vir 'n VRAGMOTORBESTUURDER in die mengbetonafdeling. (Readymix Concrete)
Vereistes:
• Kode EC-bestuurderslisensie • Minimum 3 jaar bestuurdersondervinding • Ervaring van kliëntediens en bouterreine • Meganiese agtergrong sal in u guns tel • Minimum gr 10
'n Mededingende vergoedingspakket word aangebied. Indien u kwalifiseer vir 'n onderhoud, sal ons u binne 2 weke in kennis stel. Sluitingsdatum: 3 Junie 2011
Faks 2-bladsy CV na 021 873 4910 of kom gee af by Versaillesstraat 19, Wellington E-pos na sales@lategans.co.za | Tel: 021 873 1154
More
News
|