Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


FINANSIËLE/ADMINISTRATIEWE BEAMPTE

FINANSIËLE/ADMINISTRATIEWE BEAMPTE
 
2011-05-29


KLEIN PARYS VINEYARDS
FINANSIËLE/ADMINISTRATIEWE BEAMPTE

Klein Parys Vineyards in die Paarl bied tans hierdie stimulerende loopbaangeleentheid vir 'n energieke persoon wat goed onder druk kan werk.

Kandidate wie oor voldoende kwalifikasies beskik, is welkom om hulle CV's te stuur.

Vereistes:

• Rekenaarvaardig in die gebruik van Pastel- en Microsoft Office-programme
• Ondervinding in Aksyns, UIF en BTW-opgawes
• Finansiële bestuur en administrasie tot op proefbalansvlak

Die posbekleër sal oorhoofs verantwoordelik wees vir:

• Krediteure
• Debiteure
• Aksyns
• BTW
• UIF
• Evaluering van aankope
• Maandelikse bestuurstate
• Algemene administrasie

In ruil vir u toewyding en kennis, bied Klein Parys Vineyards 'n markverwante vergoedingspakket en aangename werksomstandighede,

Rig 'n bondige CV aan Bea by 021 872 8527 (faks) of e-pos: bea@medcrew.co.za.
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
Sluitingsdatum: 31 Mei 2011

Indien u teen 14 Junie nog geen terugvoering ontvang het nie, kan u aanneem dat u aansoek onsuksesvol was.







More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za