Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ontvangsdame

Ontvangsdame
 
2011-06-02


Betrekking - Ontvangsdame

‘n Onderneming in die Paarl benodig die dienste van 'n persoon wat verantwoordelik sal wees vir ontvangs en algemene kantooradministrasie.

'n Vereiste vir die pos is 'n geldige bestuurderslisensie asook kennis van Office 2000 (Word & Excel).

Geskikte kandidate kan verkorte CV’s faks na 021 872 9081.
Die sluitingsdatum vir die pos is 8 Junie 2011.

Indien u geen terugvoering binne twee weke ná die sluitingsdatum ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.





More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za