Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


GEREGISTREERDE VERPLEEGSUSTER

GEREGISTREERDE VERPLEEGSUSTER
 
2011-06-02


ACVV
ACVV HUIS VERGENOEGD DIENSTAK VERPLEEGSORGSENTRUM

Aansoeke word ingewag vir die volgende betrekking.
GEREGISTREERDE VERPLEEGSUSTER

Vereistes:

• Toepaslike ondervinding
• Goeie menseverhoudinge
• Ingeskryf by die SA Verpleegstersraad

Die salaris is onderhandelbaar.

Byvoordele: Mediese fonds en Pensioenfonds.

Diensaanvaarding: 1 Augustus 2011

Rig alle CV's en navrae vertroulik aan:
Die Suster in Bevel
Huis Vergenoegd
Hoofstraat 188
PAARL, 7646
Telefoonnommer: 021 870 3303
Faksnommer: 021 872 5834
E-pos: hvg5@lando.co.za
Sluitingsdatum: 17 Junie 2011

As u nie binne 14 dae na die sluitingsdatum van ons gehoor het nie, moet u aanvaar dat u aansoek nie suksesvol was nie.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za