VERPLEEGKUNDIGE
2011-06-02
SUNFIELD HOMES WELLINGTON VERPLEEGKUNDIGE
Sunfield Wellington, 'n beskermde werkswinkel en nasorgsentrum vir intellektueel gestremde volwassenes, beskik tans oor 'n halfdag-pos vir 'n gekwalifiseerde verpleegkundige.
U sal verantwoordelik wees vir die fisiese en psigiatriese welstand van die intellektueel gestremde persoon.
Indien u geregistreer is by SARV • agtergrondkennis het van intellektueel gestremdes • ondervinding het in psigiatriese verpleging • goeie interpersoonlike vaardighede het en in besit is van 'n bestuurderslisensie, rig u CV en dekbrief voor 17 Junie 2011 aan:
Die Bestuurder, Sunfield Wellington, Posbus 824, Wellington, 7654 of per e-pos na wellsun@mweb.co.za of per faks 021 864 3124. Diensaanvaarding: So gou as moontlik.
SUNFIELD HOMES WELLINGTON VERPLEEGKUNDIGE Sunfield Wellington, 'n beskermde werkswinkel en nasorgsentrum vir intellektueel gestremde volwassenes, beskik tans oor 'n halfdag-pos vir 'n gekwalifiseerde verpleegkundige. U sal verantwoordelik wees vir die fisiese en psigiatriese welstand van die intellektueel gestremde persoon. Indien u geregistreer is by SARV • agtergrondkennis het van intellektueel gestremdes • ondervinding het in psigiatriese verpleging • goeie interpersoonlike vaardighede het en in besit is van 'n bestuurderslisensie, rig u CV en dekbrief voor 17 Junie 2011 aan: Die Bestuurder, Sunfield Wellington, Posbus 824, Wellington, 7654 of per e-pos na wellsun@mweb.co.za of per faks 021 864 3124. Diensaanvaarding: So gou as moontlik.
More
News
|