BESPROEIINGSVOORMAN
2011-06-23
WE'LL DO IT BESPROEIINGSVOOR-MAN EN TUINIERS PAARL
Ons kliënt, wat 'n bekende historiese plaas buite die Paarl besit, is op soek na bekwame tuiniers en 'n besproeiingsvoorman wat die vermoë het om die plaas se tuine asook die besproeiingstelsels van die tuine na die beste van hul vermoë te onderhou en te bestuur.
Die tuiniers moet minstens 3 jaar ondervinding hê in die kweek van groente, kruie, wingerde en vrugtebome.
Minstens 5 jaar se ondervinding en kennis word verlang by die besproeiingsvoorman met die onderhoud en implementering van besproeiingstelsels.
Die salarispakkette sal bepaal word op grond van die persone se ondervinding en kennis.
Aansteldatum: Julie 2011 Sluitingsdatum: 30 Junie 2011
Skakel Barinda Viljoen van We'll Do It by 021 873 3374 of stuur u aansoek na barinda@wewilldoit.co.za
Indien u nie van ons hoor binne 14 dae na die sluitingsdatum nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol is.
More
News
|