Advertensie vir Graad 0 - R Onderwyseres Multigraadse pos (graad 0 tot R) beskikbaar in 'n klein privaat skoolopset in die Paarl-vallei. Ondervinding in inklusiewe onderwys is verpligtend. Christelike waardes en 'n positiewe ingesteldheid welkom. Stuur CV aan privateschoolabc@yahoo.com voor 11 Julie 2011.