Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


GEKWALIFISEERDE MAATSKAPLIKE WERKER

GEKWALIFISEERDE MAATSKAPLIKE WERKER
 
2011-07-14


ACVV FRANSCHHOEK

Aansoeke word ingewag vir ‘n GEKWALIFISEERDE MAATSKAPLIKE WERKER
Geskikte kandidate moet aan die volgende vereistes voldoen:
• Registrasie by SA Raad vir Maatskaplike Diensberoepe
• Kandidaat moet bereid wees om al drie metodes van maatskaplike werk toe te pas.
• Wettige kode 08-rybewys
• Xhosa magtig is 'n sterk aanbeveling
Salaris onderhandelbaar.
Sluitingsdatum: 28/07/2011
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
Aansoeke:
(Volledige CV/navrae kan gerig word aan):
Die Voorsitter, ACVV Franschhoek, Posbus 216, FRANSCHHOEK, 7690
Tel: 021 876 2670
Faks: 021 876 2688
E-pos: acvv@mweb.co.za



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za