GEKWALIFISEERDE PLAATMETAALAMBAGSMAN
2011-07-14
QUALIPAK Paarlse ingenieursfirma benodig die dienste van 'n GEKWALIFISEERDE PLAATMETAALAMBAGSMAN met minstens 3 jaar ondervinding en bestuurslisensie. Diensaanvaarding so spoedig moontlik. Faks 2-bladsy CV na 086 651 3973 Indien u geen terugvoer binne twee weke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|