Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


LEERLINGREKENMEESTER

LEERLINGREKENMEESTER
 
2011-07-28


LEERLINGREKENMEESTER

‘n Rekenmeesters- en ouditeursfirma (Paarl) het ’n vakature vir bogenoemde pos. Die suksesvolle kandidaat moet oor goeie interpersoonlike vaardighede beskik, eie inisiatief kan gebruik en aan die volgende vereistes voldoen:

• Rekeningkunde en Wiskunde op HG
• ’n Rekenkundige kwalifikasie besit (Finrek en Belasting ’n vereiste) of
• Ten minste 2 jaar van kursus suksesvol voltooi het met rekenkundige vakke
• Rekenaargeletterd wees, en Pastel-ondervinding hê

Faks u CV na 021 871 1358 of e-pos na cpr@saol.com. Indien u nie van ons voor 15/08/2011 antwoord ontvang nie, aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za