MAATSKAPLIKE WERKER
2011-08-04
ACVV FRANSCHHOEK
6 MAANDE KONTRAKPOS
Aansoeke word ingewag vir Æn GEKWALIFISEERDE MAATSKAPLIKE WERKER
Geskikte kandidate moet aan die volgende vereistes voldoen:
ò Registrasie by SA Raad vir Maatskaplike Diensberoepe ò Kandidaat moet bereid wees om al drie metodes van maatskaplike werk toe te pas. ò Wettige kode 08-rybewys
Salaris onderhandelbaar. Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
Aansoeke: (Volledige CV/navrae kan gerig word aan): Die Voorsitter, ACVV Franschhoek, Posbus 216, FRANSCHHOEK, 7690 Tel: 021 876 2670 | Faks: 021 876 2688 E-pos: acvv@mweb.co.za
More
News
|