Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


POS- EN LIASSEERKLERK

POS- EN LIASSEERKLERK
 
2011-08-11


STEYN COETZEE ING.
POS- EN LIASSEERKLERK

Ons benodig die dienste van 'n pos- en liasseerklerk met toepaslike ervaring vir ons prokureurspraktyk te Paarl.

Applikante moet ten volle tweetalig wees en beskik oor 'n senior sertifikaat en rekenaarvaardigheid, 'n vermoë om akkuraat te werk en goeie kommunikasievaardighede.

CV moet afgelewer word by Markstraat 11, Paarl, 7646 voor of op 17 Augustus 2011.




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za