Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


NUUSVERSLAGGEWER

NUUSVERSLAGGEWER
 
2011-09-01


GAZETTE
NUUSVERSLAGGEWER
Die Breederivier Gazette, 'n Media24-publikasie en deel van die Boland Koerante-stal, bied hierdie opwindende loopbaangeleentheid aan 'n entoesiastiese joernalis in sy Robertson-kantoor.
Die ideale kandidaat beskik oor:
• 'n kwalifikasie in joernalistiek, asook ervaring van verslaggewing
• 'n skerp nuussin, asook veelsydigheid
• lę inisiatief aan die dag en beskik oor die vermoë om onafhanklik op te tree
• uitstekende taalvaardigheid in Afrikaans en Engels (skryf & praat)
• die vermoë om onder druk te werk
• die vermoë om vinnig 'n wye reeks nuuskontakte op te bou
• bereidwilligheid om opleiding in uitleg te ondergaan
• gewilligheid om ongereelde ure te werk
'n Geldige rybewys is noodsaaklik.
Die maatskappy bied die suksesvolle kandidaat 'n markverwante salaris, asook pensioen- en mediese voordele.
AANSOEKE SLUIT VRYDAG 9 SEPTEMBER 2011
E-pos aansoeke na: communities@media24.com
Indien u teen 15 September 2011 nog geen terugvoer van ons ontvang het nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
Dui asseblief in u aansoek aan dat u om die bogemelde pos aansoek doen.
Verw: GAZ NEW REP
Ingevolge Media24 se diensbillikheidsbeleid sal geskikte kandidate uit die aangewese groepe voorkeur geniet.
Die maatskappy is onder geen verpligting om hierdie pos te vul nie.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za