Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Masjienoperateur: Plastiekekstrusie

Masjienoperateur: Plastiekekstrusie
 
2011-09-08


BOLAND PLASTIEK
Masjienoperateur: Plastiekekstrusie
Boland Plastiek is 'n energieke maatskappy in die Paarl op soek na bogenoemde kandidaat wie sal inpas by die maatskappykultuur.
Take:
1. Behaal masjienproduksie-deursette
2. Behaal verlangde kwaliteit standaarde
3. Beperk afval volgens gestelde standaarde
4. Veiligheid en netheid
Kwalifikasies:
1. Matriek
2. Vorige ervaring as plastiekekstrusie-operateur (indien u nie oor die ondervinding beskik nie moet u asb nie aansoek doen nie)
Aansoek kan per hand afgelewer word te Boland Plastiek, Alkmarstraat 15, Daljosafat, Paarl of per e-pos aan admin@bolandplastiek.co.za
Indien u nie voor Vrydag 16 September 2011 van ons hoor nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za