Invorderings/ Litigasietikster
2011-09-08
STEYN COETZEE ING. INVORDERINGS / LITIGASIE Ons benodig die dienste van 'n Invorderings/ Litigasietikster met toepaslike ervaring vir ons prokureurspraktyk te Paarl. Applikante moet ten volle tweetalig wees en beskik oor 'n senior sertifikaat, rekenaarvaar-digheid (kennis van Debtcol, sal 'n aanbeveling wees), 'n vermoë om akkuraat te werk en goeie kommunikasievaardigheid. CV kan afgelewer word by Markstraat 11, Paarl, 7646 voor of op 16 September 2011.
More
News
|