BEHEERLIGGAAMPOS
2011-09-08
LAERSKOOL WA JOUBERT PAARL BEHEERLIGGAAMPOS VAKATURE: Gr 5-opvoeder Ons wag tans aansoeke in vir bogenoemde pos wat vanaf 1 Januarie 2012 gevul moet word. Vereistes: • ISF-opleiding • Vakke: Afrikaans, NW, SW en EBW • Hokkie-afrigting (0.13) en hokkie-organiseerder 'n vereiste Rig aansoeke en/of navrae aan: Die Skoolhoof, Laerskool WA Joubert | Posbus 270, Paarl, 7620 | Tel: 021 872 2832 E-pos: hoof@wajoubert.co.za Sluitingsdatum: Maandag 26 September 2011 Indien u aansoek doen en nie teen 14 Oktober 2011 iets van ons gehoor het nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|