Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


PLAAS TOESIGHOUER

PLAAS TOESIGHOUER
 
2011-09-15


Toesighouer benodig - Paarl
Vereistes:
• 3 Jaar toepaslike ondervinding as spanleier/toesighouer op wingerd/vrugteplaas
• Geldige kode C1 (ou kode 10) rybewys
• Moet 'n span werknemers daagliks doeltreffend kan bestuur en motiveer
Die suksesvolle kandidaat sal 'n markverwante salaris met behuising ontvang. Stuur verkorte CV (3 bladsye) na,
Die Adverteerder: Faks: 021 872 4928
Sluitingsdatum: 30 September 2011
Indien u nie binne 2 weke vanaf sluitingsdatum van ons verneem nie, moet u asseblief aanvaar dat u aansoek ongelukkig onsuksesvol was.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za