FUNKSIE-FASILITEITE BESTUURDER
2011-09-15
NELSON WINE ESTATE Betrekking beskikbaar Nelson Wynlandgoed is op soek na 'n jong, dinamies persoon wat kan assisteer in die bestuur van hul funksie-fasiliteite en akkommodasie. Die geskikte persoon moet 'n passie hê vir kook en bereid wees om lang ure en oor naweke te werk. Stuur asseblief u aansoeke aan Lisha de Villiers. E-pos: lishadevilliers@gmail.com Faks: 021 869 8424 Tel: 021 869 8453
More
News
|