Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


HUISHOUDINGBESTUURDER

HUISHOUDINGBESTUURDER
 
2011-09-15


WE'LL DO IT
HUISHOUDINGBESTUURDER
PAARL
Ons kliλnt, wat 'n historiese plaas met 'n vyfster-gastehuis-akkommodasie bedryf tussen Franschhoek en die Paarl, benodig die dienste van 'n dinamiese, toegewyde huishouding-bestuurder, met 'n bewese werksrekord. Hierdie posisie sal aan die Gastehuis-Bestuurder rapporteer.
Vereistes:
• Graad 12 Senior Sertifikaat
• ±3 jaar soortgelyke ondervinding in enige huishoudingsbedryf. Ondervinding in die gasvryheidsbedryf sal voordelig wees maar is nie 'n vereiste nie.
• 'n Vaardige en gedrewe persoon wat daarop ingestel is om stelsels behoorlik toe te pas en te dryf
• Moet ondergeskiktes kan beheer en bestuur
• Basiese rekenaarvaardigheid is belangrik
• Eie vervoer
Sleuteltake:
• Bestuur 'n skoonmaakspan
• Monitor die span se werkverrigting en hou verslag daarvan
• Dryf stelsels streng en maak seker dat dit toegepas word
• Voltooi kontrolelyste om werkverrigting te monitor
• Bestuur die wassery
• Koste-beheer
'n Markverwante vergoedingspakket word deur die maatskappy aangebied wat o.a 'n pensioenfonds insluit.
Stuur asb u volledige CV met verwysings na barinda@wewilldoit.co.za of na
faksnr: 086 672 7822
Sluitingsdatum: Vrydag 23 September 2011
Aansteldatum: So spoedig moontlik
Hierdie maatskappy pas gelyke indiensneming toe.
Indien u nie aan die vereistes van hierdie posisie voldoen en binne 'n week na die sluitingsdatum van ons hoor nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za