Uitvoerende Huishoudster/Au Pair vir besige familie
2005-10-27
Uitvoerende Huishoudster/Au Pair vir besige familie
• 3 kinders • beide ouers werk • chef/kosmaakondervinding • aparte woonstel op erf • gebruik van motor • nie-roker
Sien jy kans vir die uitdaging? As jy matriek het en tussen 21 en 31 jaar oud is, faks 2 bladsye CV na (021) 872-1577 met afskrif van bestuurderslisensie.
Indien u nie binne 14 dae van ons hoor nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|