VERPLEEGKUNDIGE
2005-11-02
RUSOORD TEHUIS VIR BEJAARDES, PAARL
Aansoeke word ingewag vir:
VERPLEEGKUNDIGE
Vereistes: Graad 12 Kode 08 Bestuurslisensie Taal: Afrikaans en Engels Gekwalifiseerde Verpleegkundige (SAVR) Toepaslike ondervinding
Sluitingsdatum: 15 November 2005
Diensaanvaarding: 1 Januarie 2006
Aansoekvorms en verdere inligting beskikbaar by: Die Administratiewe Kantoor, Devinestraat 4, Paarl, 7646 Tel: (021) 872-1982
More
News
|